Pont de Val Wedding – Wikus&Elmarie

Kom ons vat net die pad en gaan saam weg Iewers waar daar niemand anders is
Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie
In my hart voel ek goed en voel dit reg

Ek’s verslaaf aan naby aan jou wees
Verlief met hele lyf en gees

Ja, jy is my alles, alles, alles
Ja, jy is my alles, alles, alles
Jy’s nie net my vriend nie Jy is my liefde

Jy’s nie net my liefde Jy is my hart Jy’s nie net my hart nie
Jy is my lewe Jy’s nie net my lewe Jy is my alles, alles…

 

 

 

 

 

Share:

Written by

The author didnt add any Information to his profile yet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *