Mieke – 9 daggies jonk

Dit was so spesiaal om klein Mieke se newborn fototjies te neem. Sy was so rustig – heeltemal onbewus van al die dinge wat om haar aangaan.
Sy raak sommer weg in haar pappa se arms, so klein is sy (Hoe sal sy dan nou onveilig of onrustig voel?).

Julle is so mooi gesin, en ek weet Mieke gaan nog vir julle baie lag en liefde bring!

Liefde,
Nerize

 

Share:

Written by

The author didnt add any Information to his profile yet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *