Anderland Wedding – Colin & Judine

What is done in love, is done Well – Vincent van Gogh

Colin & Judine – julle is regtig twee amazing mense en dit was n voorreg om deel te wees van julle troudag. Dankie dat ek en Jéan so welkom gevoel het en so lekker saam met julle kon lag.

Mag julle huwelik regtig super geseënd wees en mag daar jare van pret vir julle voorlê :)

Baie liefde,

Nerize

Share:

Written by

The author didnt add any Information to his profile yet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *